Iyov 38:14-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

14. sodat hulle liggame in klei verander sal word en op ’n hoop gegooi word?

15. Die lig van sondaars sal teruggehou word en die arm van die arrogante sal gebreek word.

16. Het jy afgegaan na die diepte van die see, of het jy geloop in die fondasies van die onderaardse waters?

17. Is die poorte van die dood aan jou openbaar, of het jy die poorte van die skaduwee van die dood gesien?

Iyov 38