Iyov 37:5-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

5. God donder met Sy stem; Hy doen groot en wonderlike dinge wat ons nie kan verstaan nie,

6. want Hy sê vir die sneeu: ‘Val op die aarde!’ Net so vir die ligte reën en vir die swaar reëns.

7. Hy beperk die krag van elke man sodat alle mense Sy dade mag ken;

8. dan gaan al die wilde diere in hulle skuilplekke en bly in hulle lêplekke.

Iyov 37