Iyov 34:1-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Elihu het voortgegaan en gesê:

2. “Hoor my woorde, o wyse manne en draai u oor na my, u wat kennis het,

3. want die oor toets woorde soos die verhemelte kos proe.

4. Laat ons vir onsself ’n regter kies; laat hy tussen ons weet wat goed is,

5. want Iyov het gesê: ‘Ek is regverdig en God het my oordeel opsy gesit.’Rom 6:23

6. Wie is die man wat dood is sonder oortreding?

Iyov 34