Iyov 33:15-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. In ’n droom, in ’n visioen in die nag, as diepe slaap op die mense val terwyl hy sluimer op die bed,

16. dan maak Hy die ore van mense oop en verneder hulle volgens hulle rebellie

17. sodat hy die mens van sy bose dade kan laat afsien en sy trotsheid kan verwyder,

18. spaar Hy hom van korrupsie en sy lewe van straf en vernietiging.

Iyov 33