Iyov 33:10-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

10. Let op, Hy vind redes teen my; Hy tel my as Sy vyand.

11. Hy sit my voete in die blokke; Hy hou al my paaie dop.’

12. Let op, hierin kan u nie reg wees nie. Ek sal u antwoord dat God groter is as ’n mens.

13. Waarom twis u met Hom, aangesien Hy nie verslag gee van Sy sake nie?

Iyov 33