Iyov 27:9-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

9. God sal nie sy gebed hoor wanneer moeilikheid oor hom kom nie,

10. maar as hy sou vertrou in die Almagtige en altyd tot God roep, sal God hom hoor en antwoord.

11. Wat julle betref, ek sal julle oorgee in die hand van God sodat julle woorde nie vir Hom weggesteek sal wees nie.

12. Let op, julle het dit almal gesien, waarom roem julle oor niks?

Iyov 27