Iyov 26:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe het Iyov geantwoord en gesê:

2. “Hoekom probeer jy hom help wat kragteloos is, hoekom probeer jy die arm help wat geen krag het nie?

3. Hoe het jy hom raad gegee wat geen wysheid het nie en hoe het jy soveel leerstellinge bekend gemaak?

Iyov 26