Iyov 22:21-25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

21. Maak nou ’n ooreenkoms met God en offer aan Hom van jou goeie opbrengs.

22. Ontvang die wet uit sy mond en lê Sy woorde vas in jou verstand, wil en emosie.

23. As jy sal erken en omdraai voor God, sal jy opgebou word, as jy boosheid uit jou tent sal verwyder,

24. dan sal jy silwer opgaar soos stof en die goud van Ofir soos die sand van die vallei.

25. Ja, God sal jou verdediging wees en jy sal ’n oorvloed silwer hê,

Iyov 22