Iyov 21:26-29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

26. Hulle sal saam in die stof lê en die wurms sal hulle bedek.

27. Let op, ek ken julle gedagtes en die slim planne wat julle verkeerdelik teen my smee,

28. want julle sê: ‘Waar is die huis van die edelman en waar is die plek waar die bose sy tent opgeslaan het?’

29. Het julle nie die verbygangers gevra nie; herken julle nie hulle tekens nie?

Iyov 21