Iyov 21:18-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. Hulle is soos strooi voor die wind en soos kaf wat die storm wegdra.

19. God sit die boosheid van ’n man eenkant vir sy kinders; Hy betaal dit terug aan hom en hy sal dit weet!

20. Sy eie oë sal sy vernietiging sien en hy sal drink van die woede van die Almagtige,

21. want watter plesier het hy in sy huis wat ná hom is, as ’n gedeelte van sy jare vir sy nageslag opsy gesit word?Yes 40:13,14; Rom 11:34; 1 Kor 2:16 aangesien Hy die Een is wat die trotses oordeel?

Iyov 21