Iyov 2:12-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. Toe hulle van ver af hul oë opslaan en hom nie herken nie, het hulle hul stem opgelig na die hemel toe en gehuil en elkeen het sy bokleed geskeur en hulle het stof op hul koppe gegooi.

13. Hulle het saam met hom op die grond gaan sit, sewe dae en sewe nagte lank en niemand het ’n woord met hom gepraat nie, want hulle het gesien dat sy moeilikheid baie groot was.

Iyov 2