Iyov 15:17-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. Luister na my, ek sal jou wys en dit wat ek gesien het, wil ek herhaal;

18. dit wat die wyse manne verkondig het en nie van hulle vaders weggesteek is nie,

19. aan wie alleen die land gegee is en geen vreemdeling het tussen hulle deurgetrek nie.

20. Al sy dae verhoog die bose man homself en die getal van die jare van die geweldenaar is verborge.1 Thes 5:3

21. ’n Skrikwekkende klank is in sy ore; in oorvloed sal die Vernietiger oor hom kom.

Iyov 15