Iyov 1:20-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. Toe staan Iyov op en skeur sy bokleed, skeer sy kop en val op die grond neer in aanbidding1 Tim 6:7

21. en sê: “Kaal het ek uit my moeder se baarmoeder gekom en kaal sal ek terugkeer. יהוה het gegee en יהוה het weggevat, geseënd is die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה!”

22. Deur al hierdie rampe het Iyov nie gesondig of sleg gepraat teen יהוה nie.

Iyov 1