Hoshea 7:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Wanneer Ek Yisra’el sou genees, word die onregverdigheid van Efrayim openbaar en die bose dade van Shomron, want hulle tree vals op en die dief breek in en rowers plunder buitekant

2. en hulle oorweeg dit nie in hulle verstand dat Ek al hulle boosheid onthou nie. Nou is hulle dade reg rondom hulle; dit is voor My Teenwoordigheid.

3. Met hulle boosheid verbly hulle die koning en met hulle leuens die vorste.

Hoshea 7