Hebreërs 6:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. As gevolg hiervan, laat ons nie by die aanvanklike boodskappe aangaande Die Gesalfde Een bly nie, maar na die volmaaktheid aangaan. Of lê julle weer ’n ander fondasie vir die wegdraai van dooie werke en vir vertroue in God,

2. vir die leer aangaande doop(mv.), die handoplegging, die opstanding van dié wat dood is en van die ewige oordeel?

3. Dit sal ons doen as יהוה dit toelaat,Mat 12:31-32; 2 Kef 2:21

Hebreërs 6