Hebreërs 3:17-19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. In wie was Hy veertig jaar lank teleurgesteld? Was dit nie in dié wat gesondig het, wie se lyke in die wildernis geval het nie?

18. Hulle aangaande wie Hy ’n eed geneem het, dat hulle in Sy rus nie sal ingaan nie, is dit nie aan hulle wat nie oortuig is nie?

19. Ons sien dat hulle nie kon ingaan nie omdat hulle nie vertrou het nie.

Hebreërs 3