Havakkuk 3:18-19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. nogtans sal ek jubel in יהוה, ek sal in die rondte swaai van vreugde in die God van my verlossing.Iyov 19:25-27; Neg 8:10

19. יהוה-God is my Sterkte en Hy het my voete gemaak soos dié van herte en my laat staan op my hoë plekke om met snaarinstrumente Sy lof te besing.

Havakkuk 3