Handelinge 7:59-60 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

59. Hulle het Stefanos gestenig terwyl hy uitroep en sê: “Ons Meester, Yeshua, ontvang my gees!”

60. Hy het op sy knieë neergeval en met ’n harde stem uitgeroep: “Ons Meester, hou nie hierdie sonde teen hulle nie!” en met dié woorde is hy dood.

Handelinge 7