Nadat veertig jaar verloop het, het die Engel van יהוה aan hom verskyn in die wildernis by die berg Sinai, in die vlamme van ’n brandende bos.