Handelinge 5:7-10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. Drie ure later kom ook sy vrou in, onbewus van wat gebeur het.

8. Shim’on vra vir haar: “Sê vir my, het julle die grond vir soveel verkoop?” Sy antwoord: “Ja, vir soveel.”

9. Shim’on sê vir haar: “Omdat julle ooreengekom het om die Gees van יהוה te toets, let op, die voete van díé wat jou man begrawe het, is by die deur en hulle sal jou uitdra.”

10. Onmiddellik het sy voor hulle voete neergeval en is dood en die jongmanne het ingekom, haar dood gekry, haar uitgedra en by haar man begrawe

Handelinge 5