5. Toe Gananyah hierdie boodskap hoor, het hy dood neergeval en ’n groot vrees het oor almal gekom wat dit gehoor het.
6. Toe het die jongmanne onder hulle opgestaan, hom opgetel, uitgedra en begrawe.
7. Drie ure later kom ook sy vrou in, onbewus van wat gebeur het.
8. Shim’on vra vir haar: “Sê vir my, het julle die grond vir soveel verkoop?” Sy antwoord: “Ja, vir soveel.”