Handelinge 28:29-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

29. Toe hy dit gesê het, het die Jode weggegaan en baie het onder mekaar debatteer.

30. Sha’ul het twee volle jare in sy eie gehuurde huis gebly en almal ontvang wat na hom toe gekom het,

31. terwyl hy die Koninkryk van God verkondig en openlik lering gegee het aangaande ons Meester Yeshua, Die Gesalfde Een, sonder verhindering.

Handelinge 28