Handelinge 27:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en nadat hulle dit opgetrek het, het hulle toue gebruik om die skip onderom vas te bind en omdat hulle bang was om op die sandbanke te lande te kom, het hulle die seile laat sak en so rondgedrywe.

Handelinge 27

Handelinge 27:9-26