Handelinge 23:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Met dagbreek het sommige van die Jode bymekaargekom en hulleself met ’n eed verbind deur te sê dat hulle nie sou eet of drink voordat hulle Sha’ul doodgemaak het nie.

Handelinge 23

Handelinge 23:9-22