Handelinge 21:39 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sha’ul antwoord: “Ek is ’n Joodse man van Tarsus, ’n belangrike stad in Kilikia, waar ek gebore is en ek versoek u om my toe te laat om met die mense te praat.”

Handelinge 21

Handelinge 21:35-40