Handelinge 20:12-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. Hulle het die seun lewend huis toe geneem en hulle saam met hom verheug,

13. maar ons het vooruit op die skip gegaan en afgevaar na Assos, waar ons van plan was om Sha’ul aan boord te neem, want so het hy dit beplan omdat hy self te voet wou gaan.

14. Toe hy ons dan in Assos ontmoet, het ons hom aan boord geneem en by Mitulene gekom.

Handelinge 20