Handelinge 20:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Nadat die oproer verby was, het Sha’ul die studentevolgelinge na hom toe laat kom, hulle vertroos, gesoen en na Makedonia vertrek.

2. Nadat hy deur daardie streke gegaan en hy hulle met baie boodskappe bemoedig het, het hy in Griekeland gekom,

Handelinge 20