Handelinge 2:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy is tot by die regterhand van God verhoog en het van die Vader ’n belofte aangaande die Gees van Afsondering ontvang en dít uitgestort, wat julle nou hier sien en hoor,

Handelinge 2

Handelinge 2:26-35