6. Toe hulle hul nie daar kry nie, het hulle Yasoon en die broers wat daar was na die goewerneur gesleep en geskree: “Die mense wat die wêreld in opstand bring, het ook hierheen gekom
7. en Yasoon het hulle ontvang en hulle oortree almal die bepalings van die keiser en sê dat daar ’n ander Koning is, naamlik Yeshua.”
8. Die goewerneur en al die mense was verontrus toe hulle dit gehoor het