Handelinge 16:36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die tronkbewaarder het die boodskap aan Sha’ul oorgedra: “Die regters het laat weet dat julle losgelaat moet word; gaan dan nou weg en reis in vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid!”

Handelinge 16

Handelinge 16:26-40