Genesis 9:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. God het Noag en sy seuns geseën en vir hulle gesê: “Wees vrugbaar en vermeerder en hervul die aarde.

2. Die vrees en die skrik vir julle sal oor al die lewende dinge van die aarde en al die voëls van die hemel wees; alles wat op die aarde beweeg en al die visse van die see. Hulle is in julle hand gegee.

Genesis 9