Genesis 50:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die inwoners van die land, die Kena’aniete, die roubedryf by die dorsvloer van Atad sien, sê hulle: “Dit is ’n hartseer rou vir die Mitzrayiete.” Hulle het dit daarom Avel-Mizrayim genoem, wat aan die anderkant van die Yarden lê.

Genesis 50

Genesis 50:4-17