Genesis 50:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Yosef het op sy vader se gesig geval en oor hom gehuil en hom gesoen.

2. Yosef het aan sy diensknegte, die geneeshere, bevel gegee om sy vader te balsem en die geneeshere het Yisra’el gebalsem.

3. Veertig dae is vir hom voltooi, want dit is die dae wat voltooi word vir die wat gebalsem word. Die Mitzrayiete het sewentig dae lank oor hom gehuil.

Genesis 50