Genesis 5:30-32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

30. Lemekh het ná die geboorte van Noag nog vyf honderd vyf en negentig jaar geleef en hy het seuns en dogters gehad.

31. Al die dae van Lemekh was sewe honderd sewe en sewentig jaar en hy is dood.

32. Noag was vyf honderd jaar oud en Noag het die vader geword van Shem, Gam en Yefet.

Genesis 5