Genesis 49:32-33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

32. die veld en die grot wat daarin is, wat gekoop is van die seuns van Het.”

33. Toe Ya’akov klaar bevele aan sy seuns gegee het, het hy sy voete teruggetrek op die bed en sy asem uitgeblaas en hy is by sy volksgenote byeengebring.

Genesis 49