Genesis 49:3-5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

3. Re’uven, jy is my eersgeborene, my krag en die begin van my sterkte; die uitstaande in verhewenheid en die uitstaande in sterkte!

4. Soos opbruisende waters sal jy nie vooruitgaan nie, want jy het opgegaan na jou vader se bed; waarlik, jy het my bed onteer deur op te gaan daarin.Gen 35:22

5. Shim’on en Levi is broers. Hulle wapens is implemente van geweld.

Genesis 49