Genesis 46:7-11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. Sy seuns en sy kleinseuns; sy dogters en sy kleindogters en al sy saad het hy saam met hom na Mitzrayim gebring.

8. Dit is die name van die seuns van Yisra’el wat na Mitzrayim gegaan het; Ya’akov en sy seuns. Die eersgeborene van Ya’akov was Re’uven.

9. Die seuns van Re’uven: Hanokh, Pallu, Hetzron en Karmi.

10. Die seuns van Shim’on: Y’mu’el, Yamin, Ohad, Yakhin, Tzogar en Sha’ul, die seun van die Kena’anitiese vrou.

11. Die seuns van Levi: Gershon, K’hat en M’rari.

Genesis 46