Genesis 4:12-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. As jy die grond omspit, sal dit nie meer sy krag aan jou oorgee nie; jy sal ’n vlugteling wees en rondswerf op die aarde.”

13. Kayin sê vir יהוה: “My sonde is te groot vir my om te dra.

14. Let op, U verdryf my nou uit die land uit en ek moet my verberg vir U Teenwoordigheid: ek sal ’n vlugteling en swerwer op die aarde wees en elkeen wat my kry, sal my doodslaan.”

Genesis 4