Genesis 38:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Dit het gebeur dat Y’hudah in dié tyd van sy broers af weggegaan het tot by ’n man van `Adulam met die naam van Hirah.

2. Y’hudah het daar die dogter van ’n Kena’anitiese man, met die naam van Shua, gesien, haar vir hom gevat en by haar ingegaan.

Genesis 38