Genesis 36:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Dit is die nageslag van `Esav, dit is Edom.

2. `Esav het sy vroue gevat uit die dogters van Kena’an: `Adah, die dogter van Eilon, die Hittiet; Oholivamah, die dogter van `Anah; die dogter van Tziv’on, die Hiviet;

3. en Basmat, die dogter van Yishma’el, die suster van N’vayot.

Genesis 36