Genesis 24:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur toe hy die ring en die armbande aan die hande van sy suster sien en die woorde van sy suster Rivkah hoor, naamlik: ‘So het die man met my gepraat,’ dat hy na die man gegaan het terwyl hy nog daar by die kamele by die fontein gestaan het

Genesis 24

Genesis 24:29-38