Genesis 18:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. יהוה het Homself aan hom openbaar by die Eikebome van Mamre terwyl hy by die ingang van die tent sit op die warmste van die dag.

2. Hy het sy oë opgeslaan en gekyk en let op, daar staan drie manne op ’n afstand voor hom. Toe hy hulle sien, hardloop hy vanaf die ingang van die tent om hulle te ontmoet en buig hom na die grond toe neer.

Genesis 18