18. Op daardie dag het יהוה met Avram ’n verbond gesluit en gesê: “Aan jou nageslag het Ek hierdie land gegee,Hand 7:5 van die rivier van Mitzrayim af tot by die groot rivier, die Feratrivier (Eufraat):
19. die Keiniete, K’niziete, Kadmoniete,
20. Hittiete, P’riziete, Refa’iete (Reuse),
21. Emoriete, Kena’niete, Girgashiete en Y’vusiete.”