Genesis 1:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. In begin het God die hemele en die aarde geskep.Yes 48:13

2. Die aarde was vormloos en leeg en duisternis was oor die diep watermassa en die Gees van God het gehang oor die oppervlak van die water.

3. God het gesê: “Laat daar lig wees!” en daar was lig.

4. God het gesien dat die lig goed was en God het die lig van die duisternis geskei.

Genesis 1