Filippense 4:19-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. My God sal al julle behoeftes vervul deur Sy rykdom in die goedheid en rykdom van Yeshua, Die Gesalfde Een.

20. Aan God ons Vader die eer, lof en aanbidding vir tydlose ewigheid! Dit is waar!

21. Groet al die afgesonderdes wat in eenheid met Yeshua, Die Gesalfde Een is. Die broers wat saam met my is, groet julle.

Filippense 4