`Ezra 2:9-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

9. die seuns van Zakkai, sewe honderd en sestig;

10. die seuns van Bani, ses honderd twee en veertig;

11. die seuns van B’vai, ses honderd drie en twintig;

12. die seuns van `Azgad, een duisend twee honderd twee en twintig;

13. die seuns van Adonikam, ses honderd ses en sestig;

14. die seuns van Bigwai, twee duisend ses en vyftig;

15. die seuns van `Adin, vier honderd vier en vyftig;

16. die seuns van Ater, van Hizkiyahu, agt en negentig;

`Ezra 2