`Ezra 2:6-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. die seuns van Pagat-Mo’av, van die seuns van Yeshua en Yo’av, twee duisend agt honderd en twaalf;Yir 49:35-39; Dan 8:2

7. die seuns van `Eilam, een duisend twee honderd vier en vyftig;

8. die seuns van Zattu, nege honderd vyf en veertig;

9. die seuns van Zakkai, sewe honderd en sestig;

10. die seuns van Bani, ses honderd twee en veertig;

11. die seuns van B’vai, ses honderd drie en twintig;

12. die seuns van `Azgad, een duisend twee honderd twee en twintig;

13. die seuns van Adonikam, ses honderd ses en sestig;

`Ezra 2