Ester 5:13-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. tog stel niks daarvan my tevrede, solank as wat ek vir Mordekhai, die Y’hudahiet, by die poort van die koning sien sit nie, want hy beweeg nie voor my nie.”

14. Toe sê sy vrou Zeresh en al sy vriende vir hom: “Laat ’n galg gemaak word van vyftig el hoog en praat in die oggend met die koning dat Mordekhai daaraan opgehang word; gaan dan vrolik saam met die koning na die feesmaal. Dit het Haman uitermate tevrede gestel en hy het die galg laat maak.

Ester 5