Eksodus 8:30-32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

30. Moshe het van Farao af weggegaan en by יהוה ingetree.

31. יהוה het gedoen volgens die woord van Moshe: Hy het die swerms vlieë van Farao, van sy diensknegte en sy volk weggevat. Daar het nie een oorgebly nie.

32. Farao het sy wil, emosie en verstand ook hierdie keer verhard en die volk nie laat gaan nie.

Eksodus 8