Eksodus 38:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het ook al die bybehore van die altaar gemaak: die potte, die grawe, die komme, die vurke en die vuurpanne. Al sy bybehore het hy van koper gemaak.

Eksodus 38

Eksodus 38:1-13